Jonah Hill

Jonah Hill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonah Hill Feldstein
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonah Hill (gebore 20 Desember 1983) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moneyball (2011), 21 Jump Street (2012), The Wolf of Wall Street (2013), en 22 Jump Street (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne